25 May 2015

Oorlewing... is die dieper dood!


Wat het die storie van
oorlewing gebring anders as
'n dieper dood?

Christus bring lewe in die hart
van die wat nie lewe ken nie...
maar wel oorlewing ken.
Dit is Hy wat ons uitred uit die kuil,
waar ons niks anders kan doen
as om te vlug vir die dieper dood...
Die dood wat ons "Oorlewing" noem.

Terwille van oorlewing
het die mens die hand
van die Lewe verwerp
en daarom is ons steeds
in die kuil van oorlewing.

No comments: